Elliott Gould

Elliott Gould
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elliott Goldstein
Geboorte 29 Augustus 1938 (1938-08-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Jason Gould
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1964–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elliott Gould (gebore 29 Augustus 1938) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente MASH (1970), American History X (1998), Ocean's Eleven (2001), en Ocean's Thirteen (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search